Avemore Orchard Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en gaste kan die bestuurder laat weet as hulle 'n bababedjie, babastoel of bababad vir kleintjies benodig.
Die eiendom kan help met bergingsgeriewe vir tasse as gaste vroeër wil inklok of later moet vlieg.
Die eiendom het volle rugsteunkrag in gevalle van beurtkrag.
Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste by hul eie stroomrekening kan aanmeld op die toepassing van hul keuse.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang