Successfully reported
+120

Avoca River Cabins

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336 between Addo and Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avoca River Cabins is in die pragtige sitrus- en roosgroeigebied van die Sondagsriviervallei geleë, 20 minute vanaf die Addo-olifantpark. Dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en voëlkykers.

Verblyf is in Riverside-chalets, Modderhutte, Bush Camp-kothuise, Castle, Gymnogene, 4 Chalets, Uncle Townies en die bekende Tree Tops-kothuis.

Bykomende geriewe sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe, wasgoeddiens, 'n swembad, gratis WiFi en kinderspeelgrond in. Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word. Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. 'n Wildkykvoertuig vir die Addo Olifant Nasionale Park bedryf vanaf die plaas.

Daar word 'n lieflike konferensiefasiliteit en 2 pragtige trou-venues aangebied. Dit is 'n plek waar gesinne kan ontspan en kinders vry is om te verken en pret te hê. Paartjies wat op soek is na 'n romantiese en stil wegkruipplek, ons het die perfekte plek vir julle.

Neem asseblief kennis, die naaste supermark/winkel is 16 km weg wat naby die Addo Nasionale Park is. Ons stel wel voor dat u die voedselitems wat u voor aankoms gaan kook, koop. Kamers is nie toegerus met tee, koffie en melk nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 240 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Matthew K
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended for family and friends! Great place for family and friends! Close to Addo, which is a must for anyone looking for a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Richard J
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. The cabin was clean and comfortable. Riaan is a great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lochner B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Heidi W
Gesin met tieners
5.0
Pragtige ligging direk op die Sondagsrivier, ongelooflike ervaring, gerieflike ligging. Gasvry, pragtige ligging direk by die Sondagsrivier, ongeloofl...
Sien meer
Jul 2025
Ivette B
Gesin met klein kinders
5.0
Paradys. Ons het ons kort vakansie vreeslik geniet, die plaas is besonders mooi en die tuine pragtig. Die personeel is altyd beskikbaar en vriendelik.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 240

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R336 between Addo and Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avoca River Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336 between Addo and Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtc6VrnNhCKVPSauh8VSebJCXULCLfS0JPkpW8n60fv7xAFdJx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 240 5 1 5 R336 between Addo and Kirkwood Summerville 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.480171556543 25.590236404023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang