Avondson Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Geelhout Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Avondson Gastehuis is in die bekoorlike dorpie Frankfort geleë en bied 'n luukse toevlugsoord vir gaste wat gemak, rustigheid en 'n tikkie luuksheid soek.
Hierdie elegante gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Al die kamers bied bykomende geriewe soos TV se tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetarea waar maaltye op versoek beskikbaar is teen 'n ekstra koste. Die welige tuine bied 'n rustige omgewing om te ontspan, terwyl die gedeelde jacuzzi en braai-areas die perfekte ruimte bied om te ontspan en kuier.
Vir diegene wat gretig is om te verken, is Frankfort Gholfklub net 1,4 km weg. Veilige parkeerplek word ook voorsien, wat gemoedsrus verseker gedurende jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Clarissa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 13 Geelhout Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Avondson Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Geelhout Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang