Successfully reported
+10

Avondsrus Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Barkhuizen Street, Odendaalsrus, Free State, 9490, Vrystaat
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Avondsrus Guesthouse is geleë in Odendaalsrus, 'n vreedsame dorpie in die Vrystaatse Goudvelde. Ons bied gerieflike verblyf naby Phakisa Renbaan en Goldfields Winkelsentrum. Dit is 22 km vanaf Welkom se middestad.

Die gastehuis is in 2015 opgeknap en elke kamer bied 'n rustige, gerieflike lêplekkie. Daar is 5 en suite-slaapkamers wat elk smaakvol versier is en 'n TV met DStv teen die muur het. Die kamer het 'n bad of 'n stort. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste, maar gaste kan gerus ook van die gemeenskaplike kombuis gebruik maak.

Verskeie voëlspesies kan in hierdie vreedsame omgewing gesien word. Ons nooi jou uit om by ons aan te klop vir hartlike gasvryheid en die tipe verblyf wat jou onmiddellik tuis sal laat voel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Khulekani D
Besigheidsreis
5.0
Great accommodation with exceptional hosts. Great stay, comfortable and clean accommodation, delicious meals and an incredible host. Wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jans S
Saam met lewensmaat
5.0
100% tevrede met alles. Sien sterre.
Nov 2024
Surett D
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgeslaap tydens Nampo besoek. Sien asb. ster-gradering.
Mei 2024
Elsanne S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, netheid en waarde vir geld. Gasvrye ontvangs van die gasheer en gasvrou. Heerlike beddens en beddegoed. Eet maar gerus van die gasvrou se ...
Sien meer
Mei 2024
Cornelia S
Saam met lewensmaat
4.6
Baie gasvry! Netjies! Baie gasvry! Baie netjies en skoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Barkhuizen Street, Odendaalsrus, Free State, 9490, Vrystaat
  • Gaste dink Avondsrus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Barkhuizen Street, Odendaalsrus, Free State, 9490, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYWY3Y2JjLTg2ZDEtNDk0ZS1iNTg2LWVjYzNkZGI0MDY4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Barkhuizen Street Odendaalsrus 9490 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.871022062749 26.680235626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang