Successfully reported
+25

Ayoba Flatlet - Ayoba Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southbroom Road, Hanover Of Greenhill Farm Portion 5, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ayoba Flatlet is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë in die veilige Ayoba-landgoed binne 'n residensiële maar werkende makadamiaplaas. Binne die voorstad Ramsgate, en slegs 5 km vanaf Ramsgate se hoofgebied, is dit ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis omring deur die natuur vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Die eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer in 1 oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Vir die gaste se vermaak is daar 'n TV beskikbaar wat via HDI-kabel aan die internet gekoppel kan word. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die slaapkamerarea lei na 'n onderdak-patio met 'n klein sitplek en 'n braai. 'n Omsetter is geïnstalleer vir beligting en daar is veilige parkering op die perseel beskikbaar. Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet en wandelings op die plase wat na 'n skilderagtige dam lei. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, sowel as Ramsgate se uitstekende strande, is naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Southbroom Road, Hanover Of Greenhill Farm Portion 5, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southbroom Road, Hanover Of Greenhill Farm Portion 5, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58b2c79fa5b17d62603a7710c5d4085ac0d30706baf4029e56cf5be80270182eefc2a323051503f390f9e15618efacc1d451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense Southbroom Road Hanover Of Greenhill Farm Portion 5 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.887663365773 30.327367380387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang