Azure Big Bay 13
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R749.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die kompleks het permanente en vakansiehuurders, so gaste moet dit asb. in gedagte hou wanneer hulle musiek speel.
Dit moet stil wees in die kompleks tussen 22:00en 09:00.
Die eiendom is nie geskik vir partytjies of funksies nie.
Dagbesoekers word toegelaat, maar mag nie oorslaap nie.
Gaste moet asb. in die aangewese parkeerplek stilhou en besoekers moet op die besoekersparkeerplek stilhou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis Drive, 13 Azure on the Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang