Bali Hai 301
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bali Hai 301 is onlangs opgeknap en is 'n volledig gemeubileerde woonstel met lugversorging in 'n kompleks met see-uitsig in die dorp Westbrook. Die skilderagtige dorp is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspannende strandwegbreek soek en spog met lang stukke sandstrande.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en het 'n balkon met skouspelagtige uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Slegs staande waaiers is in hierdie eenheid beskikbaar. Die eenheid het 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Bababad word voorsien. Die eenheid beskik oor lugversorging.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetkamer en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n kompakte DSTV-pakket.
Trappe vanaf parkeerarea tot op grondvloer en hysbak.
Slegs enkelparkering.
Deur die skuifdeure is daar 'n ingeslote balkon met 'n sitarea en pragtige see-uitsigte. Gaste kan die gasbraai op die balkon of die gemeenskaplike braai by die swembadarea gebruik.
Aktiwiteite om in die omgewing te geniet, sluit in swem, die verkenning van seelewe by die rotspoele, kajakvaart, lyfplankry, branderplankry, bootvaart en sonbaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 576
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bali Hai 301 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang