Successfully reported
+13

Ballito Village 244

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe Drive, Unit 244, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ballito Village 244 is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks, geleë in die hartjie van Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die perfekte keuse vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike sitplek in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.

Gaste kan op die balkon ontspan en toegang geniet tot die gemeenskaplike swembad, speelarea vir kinders en veilige parkering.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Douglas Crowe Drive, Unit 244, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe Drive, Unit 244, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA256ce23ab74e67322f9b42fbe1a072a0aea4e7fe19657b6cea7ec3726d83742aa637571f4acf439e9051b1a304f5f2a3f42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) Douglas Crowe Drive Unit 244 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531778380791 31.19492505646
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang