Successfully reported
+20

Banana Beach Club D19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Banana Beach Club D19 is 'n selfsorg-chalet op die eerste verdieping in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus, tussen Hibberdene en Port Shepstone. Banana Beach Club bied 'n waarlik pretvolle en ontspannende ervaring. Dit is net 50 m van die strand af geleë, met direkte toegang tot die promenade, en bied 'n werklike genotvolle vakansie vir alle lede van die gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek en 'n slaapbank vir kinders, asook 'n TV met DStv-kanale.

Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, 'n oerwoudgimnasium, 'n vlugbalbaan, en 'n putt-putt-baan, asook onderdakparkeerplek. Daar is 'n wassery op die perseel vir jou gerief teen 'n minimale fooi.

Gaste wat by Banana Beach Club bly, kan 'n verskeidenheid prettige aktiwiteite geniet, insluitend putt-putt, tafeltennis, en meer. Neem asseblief kennis dat om van hierdie geriewe gebruik te maak, jy jou eie toerusting sal moet saambring, soos putters, gholfballe, tafeltenniskolwe ens.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Banana Beach Club D19 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Toucan Street, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188c19fd7ef630cccd3d5d2db618c5e6e212b0350ff4190db699a94f75e4bcbf9518ff7d40b7015760c0ab2faa7bb48bc14a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.66056931013 30.516462035199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang