Successfully reported
+152

Barn Guesthouse

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg geleë, sowat 40 km vanaf Hennernman en 30 km vanaf Kroonstad.
Die gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n vinnige oornagplek op pad na Kaapstad of die Krugerwildtuin.

Verblyf bestaan uit 4 luukse en suite-kamers wat volledig toegerus is met lugversorging, TV met 5 sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met varsgebakte beskuit, toiletware, buite na tuin en in die winter elektriese komberse met warm water sakke.

Die gesinseenhede is toegerus met 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens.

'n Ou melkery is omskep in en binnebraai-area toegerus met 2 binnebraaie, lugversorging, pooltafel, Hi-Fi. Ons bied ook en buite braai-area.

Bring jou vierwielmotorfiets of bergfiets en geniet die vryheid van die plaaslewe of kom rus net rustig op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsabé S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik. Kan die plek aanbeveel. Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel.
Okt 2025
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename en vriendelike ervaring, baie dankie. Uitstekende ontvangs en verblyf.
Jul 2025
Liza S
Saam met lewensmaat
5.0
Het laat aand eers daar aangekom en is steeds vriendelik verwelkom. Baie lekker gebly, baie skoon en netjies.
Jan 2025
Lourandie K
Gesin met klein kinders
5.0
Het heerlik hier uitgerus. Vriendelik ontvang. Sal vir seker aanbeveel. Skoon, netjies en veilig. Alles wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad. Le...
Sien meer
Jan 2025
Zanelize L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebraai en gekuier, lugversorging in die kamers was baie lekker. Aljo is 'n baie vriendelike gasheer, alles was netjies en skoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aljo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Smaldeel farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Barn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c917dbdc42e30b014be9d77aa508fbf9e775d642c93be05fdbd2e49faf98efbf0916b8af949c60d4ec8b6856de69ad4858d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Smaldeel farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.895 27.208888888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang