Successfully reported

Barracuda Lodge on the Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly by Barracuda Lodge. Lekker rustige verblyf. Loopafstand van 'n baie mooi en skoon strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baia, baie, baia lekker. Fantasties - soos gewoonlik. Die huis is perfek met alles wat jy gaan benodig om te bly en weer terug te kom. Die ligging is asemrowend, jy stap oor die pad en op die strand! 'n Paar minute se ry van Jeffreys indien nog inkopies gedoen moet word. Elke aand is dit 'n heerlike kyk na die branders en die liggies van die inkvisbote terwyl jy braai. Ek kan nog aangaan vir 'n hele klomp bladsye, maar bespreek gerus - dit is rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr D Russ C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Walking the beach perfect. Wonderful quiet stay which is just what we wanted and walking the beach in the morning was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

. Net te kort! Baie lekker gebly - baie gerieflike ligging van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Barracuda Lodge on the Beach
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit. Hopelik kan julle volgende keer 'n bietjie langer by ons vertoef.

Coen D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Jbay awesomeness. Die lekkerste Kaap vakansie wat ek gehad het. Sien uit om terug te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Barracuda Lodge on the Beach
Dit is so goed om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het - ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Kelsey M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Rustig en vreedsaam. Ja, dit was lekker! Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Barracuda Lodge on the Beach
Hallo Kelsey Baie dankie vir jou terugvoer - dit was goed om julle te ontmoet, en ek hoop ons sien julle binnekort weer.

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome sea views, peaceful. Our stay was fantastic, hosts were friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Barracuda Lodge on the Beach
Thank you for your review, John Hawken. It was lovely meeting you and we are so happy you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.

Andries D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lieflike plek in stil en rustige omgewing. Barracuda Lodge was 'n lieflike plek om in te bly en sal in die toekoms weer daar gaan bly. Dit is 'n klipgooi van die strand af, en die strand is net besig genoeg om nie alleen te voel nie. Die stoof in die kombuis (soos op die fotos) is vervang met 'n braaipan, air fryer, groentestomer en 'n induksie-stofie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Barracuda Lodge on the Beach
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is bly julle kon ook Paradysstrand ervaar. Dankie ook vir die informasie aangaande die kombuis - ek het nie besef dat die nuwe foto's nie opgelaai is nie, maar het die foto's nou opdateer sodat dit die huidige uitleg reflekteer. Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms by ons plekkie in Paradys kan verwelkom.

Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Host really made us feel welcome and accommodated all our needs. Felt very welcome; was really awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Grant
Barracuda Lodge on the Beach
Thank you so much for your review, Michael. I am glad that you had a good experience at Barracuda Lodge and we look forward to seeing you again sometime in the future.

Elna W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absolutely amazing! The house was clean. The location cannot be better, walking distance to the beach. You can see and hear the waves while doing the dishes! It has a nice garden for the little ones to run around. We felt safe. It felt like home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Barracuda Lodge on the Beach
Hi Elna, thank you for your review, we appreciate your kind words. This truly is a piece of Paradise and we are so happy that we could share it with you. Kindest regards. Grant and Madelein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Barracuda Road, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5184c9a791cc849144161b144282c999add1fed29e602fd4821c98b0157a4ca25e76c5ca698d1d2105bc8ee0ea3fc4dacc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 28 Barracuda Road Paradise Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115487752512 24.875001695107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang