Successfully reported

Bateleur Nature Reserve

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Bruce B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic! Just what we were looking for! We loved our 2 nights at the Stone Cottage! Small, quaint and simple - so peaceful and relaxing! We loved sitting outside at the cottage watching the eland, wildebeest, zebra, warthogs, jackals, bee eaters, eagles, and so many more birds/game. The trails were great as well - some better taken care of than others, but overall, good fun and beautiful! We would have liked to have been told about the slow & rough road (17km to the entrance gate) and the road condition getting to the cottage - we made it in our small car, but would have chosen a higher clearance vehicle had we known. A few small issues arose during our stay, but were very quickly addressed and sorted by the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bateleur Nature Reserve
Good morning Bruce, Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your visit to Bateleur Nature Reserve. Apologies, as a rule all visitors are notified to prepare to drive the 17km gravel road. Normal sedan vehicles will be able to drive the road, although slowly. Thank you for your positive feedback - it's much appreciated. You are welcome to visit us again, to break away from the busy city life. Regards, Susan

Lauren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Peaceful. Very peaceful and quiet. Enjoyed seeing all the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Perfekte wegbreek van die besige stad. Die uitsig vanaf Stone Cottage se stoep is perfek. Dit was doodstil en die perfekte wegbreek van die stad se gejaagdheid. Ons het die 'Game Trail' roete gestap, so 4 km en die uitsig van bo op die koppie was asemrowend. Ek het ook lekker gaan afkoel in die rots poele, dis 'n moet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bateleur Nature Reserve
Goeie more, Chris Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is baie welkom om ons weer te besoek. Groete Susan

Themba M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Refreshing and peaceful. The mountain villa is a rustic house, very basic and clean. It is ideal for a group of friends. We really enjoyed our stay. We also enjoyed hiking and spotted a few animals in the nature reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Bateleur Nature Reserve
Good morning Themba Thank you for your review - you are welcome to visit us again in future. Kind regards Susan Bateleur Nature Reserve

Henko V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Wegbreek van alles in natuur. Baie rustig en mooi natuur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jun 2025

Glad nie wat ek verwag het en voor betaal het nie. Die foto's en beskrywing van die Vaalboom Kothuis is so bietjie misleidend. Met aankoms het ons bevind daar is glad nie 'n mikrogolfoond nie, en daar is ook nie 'n broodrooster nie. Toe ons die volgende dag vir hierdie items vra, het hulle net 'n mikrogolfoond gebring en gesê ons moet dit spaarsamig gebruik, want die kothuis is op 'n lae kragtoevoer en dit mag die plek se krag laat uitskop. Oor die broodrooster is daar gesê dat daar nie een is nie, want dit gebruik te veel krag. Ons het met 'n klein seuntjie gepak volgens wat in die beskrywing aangedui is. Die grondpad soontoe (roete soos voorgestel via Modimolle) is regtig glad nie geskik vir ’n kar nie, en ek voel dit moet duidelik in die hoofbeskrywing aangedui word. Die grondpadwaarskuwing wat op die webtuiste verskyn, is nie voldoende om te beskryf hoe aaklig en in watter toestand die pad is nie. Daar is gesê ons moet versigtig ry want die pad is sleg, maar dit is 'n understatement. Daar was ook nie ekstra komberse nie, en die eenheid is nie toegerus vir koue weer nie. Ons het wel vir ekstra komberse gevra, en hulle het vir ons twee gegee wat blykbaar lank in die kas gelê het. Die gasgeiser se vlam gaan elke vyf minute uit, en dan staan jy in koue water en moet die warm kraan toedraai om weer die vlam aan die gang te kry. Daar is nie ’n braaitang nie, so bring maar jou eie saam. Ek gee nie normaalweg slegte terugvoer nie en gee altyd mense die voordeel van die twyfel, maar ek was regtig ongelukkig met wat ek betaal het teenoor wat ek gekry het. Selfsorg beteken die plek moet redelik goed toegerus wees met die basiese toebehore, en dat jy nie daarvoor hoef te vra nie. Ons het ’n dag vroeër teruggekom as wat ons bespreek het omdat ons net nie lekker gebly het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Susan
Bateleur Nature Reserve
Vaalboom Cottage funksioneer op sonkrag met 'n back-up-stelsel. Soos u kan dink, is die gebruik van kragvraat-toestelle soos haardroërs, elektriese ketels, broodroosters, verwarmers en mikrogolfoonde dus nie standaard nie. Ons besef egter dat hierdie beperking duideliker in ons kommunikasie na vore moet kom en ons sal sorg dat dit in die toekoms meer prominent uitgelig word. Die afgelope naweek was uiters koud regoor Suid-Afrika – 'n kouefront wat selfs die mees geharde Waterberger laat ril het. Ons waarsku altyd: “Nights can be nippy”, en moedig gaste aan om weerberigte dop te hou en daarvolgens voor te berei. Ons personeel het, toe dit duidelik word dat dit ysig sou wees, onmiddellik ekstra komberse voorsien. Wat paaie betref: Limpopo se provinsiale paaie is ongelukkig, soos in baie dele van die land, in ’n erbarmlike toestand. Dis buite ons beheer. Ons lig gaste betyds in dat die grondpad na Bateleur uitdagend is, en dat ’n voertuig met hoë grondvryhoogte noodsaaklik is – veral ná onlangse verwoestende reëns in die Waterberg. Elke gas onderteken ’n vrywaring wat onder andere bevestig dat die gebruik van die provinsiale paaie op eie risiko geskied. In hierdie geval is dit duidelik dat ons aanbevelings rakende voertuigkeuse, reistyd en roetebeplanning óf nie gevolg is nie. Nietemin: ons erken dat ons beter kon kommunikeer het en het daarom sonder versuim die derde nag terugbetaal. Ons vertrou dat dit ons opregte poging bevestig om gaste so goed moontlik voor te berei – selfs vir ’n koue snap of ’n grondpad met nukke.

Alet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jun 2025

Oneerlik & gevaarlik. BLY WEG!!! Oneerlike eienaars!!! As jy enige vorm van ’n stadskar ry, bly weg. Het met die eienaar gepraat oor WhatsApp om seker te maak ’n Toyota Yaris, hatchback-karretjie sal dit kan maak op die grondpad. Daar is vir my gesê ja, solank dit nie ’n Ferrari is nie en ek stadig ry, sal ons dit maak. Ons het stadig gery en het dit NIE gemaak nie. Ons is ook gesê ons moet Elandskloofpad vat vanaf Modimolle, want dit is die “beter” pad. Hierdie roete is slegs vir 4x4’s. Ons het vasgesit op die reservaat op pad uit; hulle kon skaars help met ’n paar bakstene en grawe. Daar is geen mikrogolfoond, broodrooster of elektriese ketel soos gelys nie. Toe ons navraag doen daaroor, is daar vir ons gesê dit trip die krag, en as ons dit wil hê, moet ons maar lekker verder braai vir die naweek. Ons gaan loop op staproetes en kan sien daar is ’n draad wat lyk soos ’n verlengingskoord na die huisies geleë met oop laste in die middel van die veld (geen wonder die krag trip nie). Jy moet mooi kyk waar jy loop as jy nie geskok ook nog wil word nie. Eienaars voel nie veel vir gaste nie en maak dit baie duidelik dat jy op jou eie is sodra jy daar aankom. Een van ons is ’n po*phol genoem deur die eienaar toe ons vir hulp vra om weer tot by die teerpad te kom—nadat ons belowe is deur dieselfde eienaar dat ons gehelp sal word op pad uit. Na ure se gesukkel op ’n onrybare pad sonder sein, het die eienaar geen ander opsie gehad as om ons uit te “flatbed” nie. Die pad was so erg dat die “flatbed”-bestuurder nie eers ons kar op dieselfde roete wou terugbestuur nie. Hy het ook gesê dat hy al ’n paar keer hier was om karre uit te haal. Die webtuiste moet hulleself skaam en herdink om Bateleur te bemark op die platform.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Susan
Bateleur Nature Reserve
1. Padtoestande en reisadvies • Provinsiale paaie: Limpopo se provinsiale paaie — soos in baie dele van Suid-Afrika — is in ’n swak toestand. Ons lig alle gaste vooraf in dat die laaste 13 km grondpad na Bateleur moeilik begaanbaar is en ’n voertuig met hoë grondvryhoogte vereis, veral ná onlangse verwoestende reënval in die Waterberg. • Aankoms voor sononder: Ons beveel sterk aan dat gaste voor sononder arriveer; dit is baie moeiliker om in die donker op hierdie paaie te navigeer. In julle geval het ons die Modimolle-roete (voorheen Nylstroom) aanbeveel as die veiligste van die twee opsies. • Selfoonsein: Ons waarsku dat daar geen selfoonontvangs tussen die dorp en Bateleur is nie — ’n algemene realiteit in landelike gebiede. Ten spyte van hierdie raad het julle ná donker in ’n voertuig met onvoldoende grondvryhoogte gereis en boonop die afdraai gemis. 2. Fasiliteite op die reservaat • Sonkrag-kothuise: Ons eenhede werk uitsluitlik op sonkrag. Hoogkrag-toestelle soos haardroërs, elektriese ketels, broodroosters en mikrogolfoonde is dus nie standaard nie. Ons stem saam dat dit in toekomstige kommunikasie duideliker beklemtoon moet word. • Onmiddellike bystand: Sodra julle ’n mikrogolf versoek het, is een onmiddellik afgelewer en het ons ook gehelp om ’n plastiekbedekking oor die wiel vas te maak. 3. Optrede en kommunikasie • Ek, en ook geen personeellid nie, het gesê: “moet ons maar lekker verder braai vir die naweek.” • Geen personeellid het enigiemand ’n “poepol” genoem nie. My personeel het julle te alle tye met hoflikheid gehelp. • Ons stel dit duidelik dat Bateleur geen georganiseerde vermaak aanbied nie, buiten “wat Moeder Natuur bied.” Gaste moet selfstandig wees en behoort nie ander vorme van vermaak te verwag soos by kommersiële oorde nie. 4. Vrywaring en verantwoordelikheid Julle het ’n vrywaring onderteken waarin bevestig word dat die gebruik van die provinsiale paaie op eie risiko geskied. Ons is dus van mening dat die spesifieke raad wat gegee is — oor voertuigkeuse, reistyd en roetekeuse — geïgnoreer of nie korrek oorgedra is binne julle groep nie. Ek vertrou dat dit die situasie opklaar en ons pogings om gaste goed voor te berei bevestig. Laat weet gerus indien enige verdere verduideliking verlang word. Vriendelike groete, Wouter

Cherie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Loved it! If you are looking for peace and quiet with basic but comfortable accommodation, look no further. We stayed in Stone Cottage number 8 with a beautiful view of the valley. Every morning, impala and wildebeest surrounded the cottage, and we saw eland, giraffe, and warthog as well. The hiking is pretty technical but well worth it. There are a few maintenance issues in the cottage, for example, some broken tiles and missing curtains, as well as the outside light needing to be replaced, but otherwise it was clean and had everything you would need for a weekend away. Will definitely be back! Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doctor T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Worth it and great getaway place for some quality time with family or friends. It was perfect. Had lots of fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bateleur Nature Reserve
Good morning Doctor, Thank you for your review. I'm glad that you enjoyed your stay and you are welcome to visit us again. This is indeed a great getaway from the busy city life, perfect to enjoy time with family and friends. Kind regards, Susan Bateleur

Tirsa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2024

Rustige omgewing, maar die huisie en omgewing kort onderhoud. Die reservaat is lieflik en ons het baie diere en voëls gesien. Die rus is ook fantasties. Die huisie self is redelik verwaarloos (veral buite) en die kombuis was nie baie goed toegerus met genoeg eetgerei ens. nie. Die swembad was ook glad nie onderhou nie, maar die poele was wel heerlik. Die huisie is baie naby aan die ontvangs en berg villa wat die gevoel van afsondering redelik verminder.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
Bateleur Nature Reserve
Dear Tirsa, Thanks for your positive feedback on the reserve. We agree that Mispel Cottage still needs a lot of TLC and more, and we are still working on it. We had a very large group of 80 boys from St John’s College over for a full month for a Wilderness School. The variety of habitats, numerous fauna and flora species, and the size of Bateleur lends it, like few other reserves, to this purpose. The School uses Mispel as a kitchen. To rehabilitate the unit back to its status as a small house took us a bit longer than anticipated. Next year there will be proper kitchen facilities built closer to the entrance, and Mispel will revert back to its original function. When you come again, we’ll do better. Kind regards, Wouter

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 908 RR, Nooitgedacht Road, Nylstroom (Modimolle), 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9adbdec64a9d0ba74dae25bcdedf701dd8226ba14a7f839559def792f341f84cdbcd31adecc3f4600995e5612b14c10169dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 92 5 1 4 908 RR Nooitgedacht Road 0510 Limpopo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -24.687188776748 28.225775339041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang