Bay Lodge 29
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 28 Feb 2026.
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 28 Feb 2026.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste onder die ouderdom van 25 word nie op die eiendom toegelaat nie. Geen partytjies of geleenthede nie. Geen harde musiek wat bure steur nie. Niemand onder die ouderdom van 25 word toegelaat om te bespreek of te bly sonder 'n volwassene teenwoordig nie. Rook verbode. Geen besoekers of oorbevolking nie. Stilte ure is tussen 21:00 en 07:00. Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste. Breekskadedeposito's is betaalbaar via elektroniese oordrag voor aankoms. Persone onder die ouderdom van 25 word nie toegelaat om te bespreek sonder 'n volwassene teenwoordig nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 43 Karyn Street, Unit 29 Bay Lodge, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang