Successfully reported
+19

Bay Sun Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Tassel Berry Street, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bay Sun Lodge bied luukse, gerieflike en bekostigbare akkommodasie in die sakekern van Richardsbaai wat ideaal is vir die sake- of ontspanningsgas. Die lodge is ideaal geleë in die middestad naby alle geriewe, en net 10 minute se ry vanaf die strand.

Verblyf word gebied in een- of tweeslaapkamer-selfsorgwoonstelle. Al die woonstelle beskik oor 'n volledig toegeruste oopplan-granietbladkombuis, 'n ruim sitkamer en 'n badkamer. Elke woonstel is toegerus met 'n TV met hotelpakket DStv, en lugversorging.

24-uur sekuriteit verseker jou gemoedsrus. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Wasgoeddiens vir gaste is op versoek beskikbaar. Alhoewel die verblyf selfsorg is, kan Bay Sun Lodge ontbyt, middagetepakkies en aandete op versoek aanbied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rajini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Tassel Berry Street, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bay Sun Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Tassel Berry Street, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bcbba97330a925d67534745c8d36300996050e4c5d3bdad9200db11521a7b00d1e335715f44cf4d9bd9cb0a76cf4f8bc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 3 Tassel Berry Street Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.756424 32.057395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang