Successfully reported
+22

Bayview 307

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 216 Main Road, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 029 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bayview 307 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Bayview-kompleks op die seefront in East Cliff, Hermanus. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-bdkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea lei na die toegeboude balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Daar is veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annelien S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend. Het baie lekker gebly. Baie oulike plek. Netjies en skoon en mooi uitsig.
Sep 2025
Tanja B
Saam met vriende
5.0
Amazing. Die plek is absoluut stunning met die mooiste seeview. Geen paaie voor die gebou, net see.
Jan 2025
Neels V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en smaakvol gemeubileer met alles wat jy nodig het. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Etienne C
Saam met vriende
4.8
Breathtaking. Lydia went the extra mile. Views are spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Allan & Jacqui C
Saam met vriende
4.6
Excellent. We really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 216 Main Road, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview 307 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 029
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 029
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 029
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 216 Main Road, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9efa265e4c3557a37e23a2245520bcbe9f80cccac994f5c76ad36c5cafccbb1f57af2df218f6341b6d3ddd4bfaa15f9433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 029 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 216 Main Road East Cliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412678520421 19.251775127647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang