Successfully reported
+11

B&B Bydieboschies

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaas Road, Mooiplaats Plot 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-area geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers aangesien dit 'n rustige area is om aanlyn te werk.

Die losstaande eenheid beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 volwassenes met 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie kan op versoek bygevoeg word. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het slaapplek vir 2 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste kan gebruik maak van gratis WiFi in en om die eenheid. Die eenheid maak oop op 'n privaat patio waar gaste 'n braai kan geniet. Daar is ook ’n batterystelsel wat beurtkrag verlig.

Daar is 'n boma in die tuin asook 'n tafeltennistafel sodat die hele gesin lekker kan kuier. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die huis is op 'n werkende plaas met beeste, skape en hoenders, asook weiende varke.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mooiplaas Road, Mooiplaats Plot 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink B&B Bydieboschies het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaas Road, Mooiplaats Plot 261, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461e31432ebcfed959ce5048cf5f2134f7d85a4f28e51e6172f816a49d130208f616ce5fee12decf7319e0c4c3a31b4d6a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Mooiplaas Road Mooiplaats Plot 261 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.807011881737 28.464582317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang