Successfully reported

Waterkloof Apartments

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Piers K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very pleasant. Excellent and friendly service, well maintained and spacious private room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons word altyd vriendelik ontvang. Ons bly altyd lekker daar en het al so baie daar gebly en voel al baie tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, Chriszelda, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer, ons waardeer dit so baie! Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Sanet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons was vriendelik ontvang deur Helen, sy het ons tuis laat voel. Ons het lekker geslaap, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, Sanet, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer, ons waardeer dit so baie! Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Joane T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Die area is baie stil, niks honde wat blaf of karre wat raas. Wel baie buiteligte wat nogal steurend was, net blindings voor die vensters wat nie dig toemaak nie; maar andersins baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, rustig met pragtige voëlgeluide vroeg oggend. Dink net dis tyd vir 'n nuwe matras in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is so gelukkig om te hoor dat jy die waarde vir geld waardeer. Ons hoop om u gou weer te sien.

Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Gastehuis nie gerat. Glad nie lekker gebly met kragprobleem nie. Gastehuis is nie gerat om kragprobleme in die area te hanteer nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer. Dankie vir jou positiewe terugvoer omtrent die cleanliness, location, and sekuriteit. Ons waardeer dit. Ons vra omverskoning omtrent die kragprobleme. Die hele area het 'n paar dae sonder krag gesit, en ons het 'generators' in plek gesit om hierdie probleem aan te spreek. Ons vra weereens omverskoning vir hierdie eenmalige probleem. Dankie.

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Need general maintenance and care. - Other than that, the bed was very comfortable and we had a good sleep. Considering the rate, the room was not great. Generally, it needs care, attention, and maintenance. Taps need to run for a long time before the water starts warming (the shower was a nightmare as I soaped in cold water and then could not rinse as only hot water worked in the shower). The cold water tap in the shower did not work. The room is generally untidy with white electric wires nailed to the pine ceiling, with some of them hanging. The warm water tap for the basin does not work. The initial water colour was brown - the pipes must be rusty. The taps at the basin have not been cleaned with soap for a long time - they have an oily/greasy look and feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Chriszelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en veilig vir ons en ons sal weer daar bespreek. Altyd lekker om daar te bly. Vriendelike ontvangs en ons plek om te bly as ons PTA besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, ons waardeer die terugvoer ongelooflik baie, ons span is innig dankbaar. Ons hoop om u weer te verwelkom.

Natassja D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die eenhede is perfek vir 'n gesin van 4. Dit is veilig, skoon en baie goed ingerig. Helen was net die beste gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, ons waardeer die terugvoer ongelooflik baie, ons span is innig dankbaar. Ons hoop om u weer te verwelkom.

Chriszelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons sal weer en weer daar bespreek. Baie dankie vir julle diens. Ons het weereens baie lekker gebly. Ons is lief daarvoor om daar te oornag omdat dit naby is waar ons moet wees en dit is veilig, rustig en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, Chriszelda, baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 203 Milner Street, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb538b1e3a8f34a6ac0e3e8c4da0e2d8b7ca8a8384d168099309c2682042c27ba782ccf4b4660e0353c252ff32253b7449cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 203 Milner Street Waterkloof 7530 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.780013644009 28.231659830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang