Successfully reported
+23

Be My Guest

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Croydon Circle Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Be My Guest is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in 'n rustige buurt in Port Alfred.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, oorgenoeg kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het 'n TV met DStv.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en ketel toegerus. Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste hoef nie oor beurtkrag te bekommer nie, want die woonstel is met 'n omsetter toegerus.

Die woonstel is naby inkopiesentrums en restaurante. Kelly's Beach is net 1,2 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariska K
Gesin met tieners
5.0
Ons het die kuier baie geniet. Bongi was baie vriendelik en hulpvaardig toe ons daar aankom. Die plek was netjies en alles was daar wat nodig was. Ek ...
Sien meer
Okt 2025
Neil J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik. Lekker gerieflik gebly. Buite gesit en op die Weber uit die wind gebraai. Warm geslaap en gestort.
Okt 2025
Jeannine B
Saam met lewensmaat
5.0
Loved our stay. Everything was perfect - Bongi was amazing and so caring - we will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gerda V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, privaat en ruim vir 'n gesin met 2 kinders. Ons het elke oomblik geniet. Baie netjies, skoon en privaat. Bongie is baie behulpsaam en vriendel...
Sien meer
Apr 2025
Megan K
Saam met vriende
5.0
Nice, clean and comfortable unit. The host was amazing. Very friendly. She met us on arrival and showed us where everything was. Awesom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bongie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Croydon Circle Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Be My Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Croydon Circle Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9398974c305b3afcec7e5d7fc99c2e296c89be4e1d4a549d6ff8a424f26fa2ed3ee1870a6f1e3890a294fd3b4795ce1608dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 6 Croydon Circle Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.60609454508 26.877556204019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang