Successfully reported

Beach Boulevard 303

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Zak Dique D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A definite must. Wonderlike eenheid om in te bly en die diens van die host was absoluut wonderlik en die uitsig was net wat ons gevra het. Beslis 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fay J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ontspanne, rustig, wonderlike uitsig. Lekker gebly, maar die afwesigheid van 'n braai was opvallend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lieflike uitsig, netjies en veilig. Netjiese eenheid, met lieflike uitsig vanaf balkon oor see en Tafelberg, met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

'n Kuier in Bloubergstrand is altyd die beste. Baie lekker en gerieflike woonstel, met die beste see en Tafelberg uitsig. Sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die Tafelberg prentjie is die kersie op die koek! Heerlik gebly en die Tafelberg prentjie elke dag geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Awesome plek om te bly. Naby alles geleë, beste uitsig oor die see in die aand met die blinders oop. Loopafstand van die strand. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie netjies, baie mooi see-uitsig. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Very convenient, amazing view and had all we needed. The unit itself is absolutely stunning. The beds comfortable and the view incredible. The only thing that let it down, and this was not the unit's fault, is that the block is busy being repainted so there was a lot of dust. But don't let this detract from what is a very central, convenient location with stunning views and easy access to bars and restaurants, the beach etc. And it's very safe, with access control for pedestrians and cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Rustigheid en kalmte wat die see en natuur lewer herlaai jou batterye in 'n kort tyd. Behalwe vir die gebou se hysbak wat nie gewerk het nie en die laaste dag sonder water, het die see en natuur skoon en soveel interessante plekke wat besoek is, dit die moeite werd gemaak in die Kaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ca R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

Die paar dae was heerlik. Maar ongelukkig oor misverstand. My bespreking was vanaf 24 April tot 6 Mei 2023. Na deposito betaal is moes ek van Una verneem dat daar 'n dubbele bespreking was op die eenheid en dat daar 'n ander eenheid, The Waves, beskikbaar sal wees vir 3 nagte. Wat ek aanvaar het. Wel ek moet sê dit was wel 'n groot eenheid, maar so koud, sonder warm beddegoed waarna ons moes vra. As gevolg van omstandighede buite my beheer moes ek Beach Boulevard 303 vroeër ontruim. Maar met oortrek na eenheid was televisie foutief en sou die vorige huurders nie daaroor gekla het nie? Toe ek wel kennis gee om die eenheid te ontruim op Sondag 30 April 2023, word ek meegedeel dat geen gedeelte van my verblyfbetaling terugbetaal sal word nie. Nou vra ek hoe is dit moontlik?

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5e89e828bb6da90ab12d735713cdad853d9ba5f713b1d24f762173181fdb20cd1a73e062319c876f3df61111ffbb750d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 90 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.812483143905 18.470891584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang