Beach Breaks On Strand 97
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Aug 2025 tot 1 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Beach Road, Strand, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 950R1 755 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Breaks On Strand 97 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n asemrowende see-uitsig en direkte toegang tot die strand in die Strand. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n vakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die ander een het slegs 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Gratis WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite op die balkon is daar 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berge.
Die gebou is met 'n kragopwekker toegerus en spog met sekuriteitsbeheer by die kelderparkeerplek en voetgangerdeure.
Beach Breaks On Strand 97 is gerieflik naby gewilde restaurante en winkels geleë en bied direkte toegang tot die strand vir stap- en swemsessies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Evi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 97 Beach Road, Strand, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Breaks On Strand 97 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Beach Road, Strand, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang