Successfully reported
+20

Beach Holiday Flatlet

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Kob Street, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Holiday Flatlet is 200 m van die strand af geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Glengariff, en is net 25 km vanaf Oos-Londen tussen Gonubie en Chintsa.

Die lieflike woonstel vorm deel van die hoofhuis, maar het 'n geslote deur vir privaatheid. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed of twee enkelbeddens. Een van die slaapkamers maak oop op die houtdek, en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV, 'n pooltafel, 'n boekrak, en bordspeletjies, sowel as 'n slim-TV. Gaste kan met hul eie aanmeldbesonderhede by hul stroomdienste aanmeld.

Die leefarea maak oop op die houtdek wat met 'n etenstafel en braaigeriewe gemeubileer is en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en strand het. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Neem asseblief kennis dat die eiendomme in Glengariff gedeeltelik omhein is en slegs gesosialiseerde troeteldiere is welkom met vooraf reëling; aggressiewe troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Glengariff bied 'n verskeidenheid doendinge soos roei, swem, instap, branderplankry, visvang, bergfietsry en perdry, asook besienswaardighede soos die Oos-Londen Kus Natuurreservaat.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 30 Kob Street, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Holiday Flatlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Kob Street, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636a18752a9852032f7a809ca99b16dcae10dda0cb67f1a2d924e181cb6a4f388e2f05d5b28226698a1113d17f2d6e2e6c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 30 Kob Street Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.893135635188 28.088639609724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang