Successfully reported
+23

Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fleur Park, Breakwater Lane, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 815 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach House is in 'n kompleks in Gordonsbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, 8 m van die strand af, en 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en wasbak in die tweede badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke, asook 'n DStv Premium, WiFi en 'n etenstafel met genoeg sitplek.

Daar is braaigeriewe op die stoep en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6 Fleur Park, Breakwater Lane, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 815
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 815
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 815
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fleur Park, Breakwater Lane, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e38da340d51fb717a4b5e92c9e8e1aad8a926a30506e14d65dc7387673db844a4de114a505d18ffa4d8d1713b0e8734b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 815 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 6 Fleur Park Breakwater Lane 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15153475555 18.860569306885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang