Beach House Bliss
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die huis is geskik vir maksimum 10 gaste — 6 volwassenes en 4 kinders. As daar geen kinders is nie, word maksimum 8 volwassenes toegelaat.
Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar toestemming moet verkry word. 
Troeteldiere word nie toegelaat om op enige van die meubels te slaap nie (bring asseblief jou eie troeteldierbeddens saam).
Geen meubels van binne mag buite gebruik word nie.
Daar is spesifieke kussings vir die buitenste sonstoele. Maak seker dat hulle weer binne geplaas word wanneer dit nie gebruik word nie.
Geen rook van sigarette word in die huis, sitarea, kombuis, braai-area of slaapkamers toegelaat nie.
Gaste mag slegs buite rook.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Bring asb. jou eie veerpyltjies as jy die veerpyltjiebord wil gebruik.
'n Pooltafel, tennistafel met balle, stokke en kolwe voorsien. 
Behandel asb. die speletjietoerusting met respek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 10 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 8 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Kabeljou Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang