Successfully reported

Beach Street Mossel Bay Selfsorg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Des 2025 tot 10 Jan 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 21 Des 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Geen geraas en harde musiek word toegelaat nie. Indien daar enige ernstige klagtes is, behou die eienaar die reg voor om gaste van die eiendom te ontruim sonder enige terugbetaling. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook binnenshuis is verbode. Maak asseblief seker dat u altyd die sekuriteitshekke sluit. Slegs 1 voertuig en 1 afstandbeheerder per eenheid. Kinders word nie toegelaat om te speel, fiets te ry, skaatsplanke te ry, ens., of enige balspeletjies op die paaie te speel nie. Stilte ure is tussen 21:00 en 07:00, van Maandag tot Vrydag, en tussen 23:00 en 08:00 van Vrydag tot Sondag, sowel as op openbare vakansiedae. Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, maar sal skoongemaak word nadat gaste uitgeklok het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Robbie Scholtzhof 6, Mossel Bay Central, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5692f8953f62f4986d16a77024b776375e3107a55470e37cac328bd4365dc3451a910e2ebd37736b238bdd754f9823b5740d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Road Robbie Scholtzhof 6 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182154237803 22.152453805028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang