Successfully reported

Beach Studio

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R100.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie is 'n rookvrye eenheid. Geen harde geraas word toegelaat nie, aangesien dit in 'n kompleks geleë is. Hierdie eiendom het nie 'n see-uitsig nie.
'n Strykyster en 'n strykplank is op aanvraag beskikbaar.
Die eenheid word elke 3 tot 4 dae skoongemaak, met beddegoed wat elke 7 dae omgeruil word. Bykomende dienste kan op aanvraag teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 3 Hawaan View, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79d81f3caff5dd84eed7d20e6de918d1b6b24fb01ccf2e23054092bf490af4d65c64ff46c9be6c1ce8b6e201f33fc337f75e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 86 Lagoon Drive 3 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.714931292382 31.091708263755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang