Successfully reported
+357

Beach Villa Wilderness

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 De Duin, Ronald Krynauw Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 060 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach Villa Wilderness is 'n luukse gastehuis wat op die strand in Wildernis, Tuinroete, geleë is. Hierdie verblyf bied stylvol gemeubileerde suites, perfek vir paartjies, gesinne of vriende wat 'n ontspanne strandwegbreek wil hê.

Beach Villa Wilderness beskik oor 7 luukse suites wat asemrowende see-uitsigte het, en bestaan uit koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met aparte baddens en storte. Die suites het 'n netjiese sitarea of 'n sitkamer, en is toegerus met die nodige luukshede om jou tuis te laat voel, soos 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, japonne en 'n kroegie, asook 'n kluis en kofferrakke. Min van die suites het 'n groot, gedeelde balkon, terwyl die ander kamers 'n privaat een het.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad wat oor die see uitkyk, en ontbyt word in die eetkamer bedien, of op die patio wat oor die see uitkyk. Geniet direkte toegang tot die see, en 24 uur diens by Beach Villa Wilderness, wat ook naby 'n natuurreservaat is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon & Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 De Duin, Ronald Krynauw Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Villa Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 De Duin, Ronald Krynauw Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3965e03aebaf10523dd2f819001b05190916a95b5fd7e80cb367ecb13dbd55b057d7da30e03d3683308b9ee7e9ddcce31478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 060 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3 De Duin Ronald Krynauw Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.995734283924 22.583504021131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang