Successfully reported

Beachcombers Bed and Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hazel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfect. Got what we paid for. Amazing location. Our teenage daughters love coming here. It's our second visit. Would come here again any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

K B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf met seeuitsigte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Relaxing, friendly. The place was neat and the appliances were in new condition. We were welcomed with friendly eyes and they made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arma B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rus vir siel. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou is 'n wonderlike mens. Sy het uit haar pad gegaan om ons met alles te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Suzi was gasvry. Woonstel ruim en gemaklik. Loopafstand na 'n getypool en stap. Heerlike ruim woonstel. Heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
1 nag
5.0
Nov 2024

Highly recommended. Two couples. Fantastic. Highly, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Mooi en gemaklik. Baie mooi blyplek met 'n uitsig van die see en ligtoring. Lekker stoep en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Pragtige plekkie. Skoon, ruim, see-uitsig. Ons het heerlik gebly. Alles soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shearle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantasties! Perfekte ligging, asemrowende see-uitsig, uitstaande gasvryheid en die beste see strande is maar net 'n paar van die woorde waaraan ek kan dink om my vakansie op te som. Ek en my gesin het ons gate uit geniet. Dankie Susie, dit was awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susie
Beachcombers Bed and Breakfast
Baie dankie vir die resensie, Shearle Was wonderlik om jul te leer ken. Lieflike aand verder. Liefde uit Agulhas, John & Susie

Anesca V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2021

Excellent Very friendly and accommodating people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Main Road, L'Agulhas, 6287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d601dd54df23f4521154f5a1c397c14224e734c77dc50c8456caf535100a669c9e9d294724001ffde444b492de45a56f5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 74 Main Road L'Agulhas 6287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822541030058 20.023426328836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang