Successfully reported

Beachcombers Bed and Breakfast

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamers
B&B
Tweeslaapkamer-selfsorgeenheid
B&B
Huisreëls

- Beachcombers Bed and Breakfast is 'n rookvrye instansie; 'n boete sal betaal word indien daar bewyse van rook opgemerk word, en gaste kan gevra word om te vertrek. Asbakke word op die patio buite aangebied.
- Skade moet ten volle betaal word of indien moontlik vervang word.
- Kinders onder die ouderdom van 2 jaar kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hulle eie troeteldiere het en op die perseel woon.
- Beachcombers Bed and Breakfast se stiltetyd is van 20:00 tot 08:00.
- Vars linne en handdoeke word voorsien vir besprekings van langer as 3 nagte, tensy versoek.
- Bykomende gaste mag nie op die perseel bly nie en kamers is beperk tot 'n maksimum van 2 gaste per kamer.
Gaste moet die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word aanvaar wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Main Road, L'Agulhas, 6287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d601dd54df23f4521154f5a1c397c14224e734c77dc50c8456caf535100a669c9e9d294724001ffde444b492de45a56f5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 74 Main Road L'Agulhas 6287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822541030058 20.023426328836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang