Successfully reported
+25

Beachcombers Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Main Road, L'Agulhas, 6287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachcombers Bed and Breakfast bied gerieflike B&B-verblyf in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika en net 300 m vanaf die see.

Gaste het 'n keuse tussen kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers het koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens met en suite-badkamers wat baddens of storte het. Toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, satelliet-TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste kan deur die boekwinkel snuffel, in die gemeenskaplike sitarea en stoep ontspan wat 'n uitsig oor die visdam bied en verskeie voëlspesies aanlok.

Veilige parkeerplek is vir 6 voertuie beskikbaar. Let asb. dat rook nie in Beachcombers Bed and Breakfast toegelaat word nie, daar is toegekende rookareas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hazel M
Gesin met tieners
5.0
Perfect. Got what we paid for. Amazing location. Our teenage daughters love coming here. It's our second visit. Would come here again a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
K B
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf met seeuitsigte. Sien sterre.
Apr 2025
Linda S
Saam met vriende
5.0
Relaxing, friendly. The place was neat and the appliances were in new condition. We were welcomed with friendly eyes and they made us f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Arma B
Gesin met tieners
5.0
Rus vir siel. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou is 'n wonderlike mens. Sy het uit haar pad gegaan om ons met alles te help.
Jan 2025
Anita D
5.0
Highly recommended. Two couples. Fantastic. Highly, highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 74 Main Road, L'Agulhas, 6287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachcombers Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Main Road, L'Agulhas, 6287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d601dd54df23f4521154f5a1c397c14224e734c77dc50c8456caf535100a669c9e9d294724001ffde444b492de45a56f5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 74 Main Road L'Agulhas 6287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822541030058 20.023426328836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang