Successfully reported
+14

Beachfront Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 303 Beach Road, Blue Waters 39, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beachfront Studio bied gemaklike selfsorgverblyf in die veilige Blue Waters-kompleks in Seepunt en is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken.

Hierdie woonstel het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Daarbenewens beskik hierdie ateljee oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel vir 2 en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eenheid beskik oor 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele, wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Die ligging van hierdie kompleks is 'n kort entjie van die strand af, sowel as talle winkels en restaurante langs die see.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 303 Beach Road, Blue Waters 39, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 303 Beach Road, Blue Waters 39, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9ceb47562f1c9ab5b9c85c24fdbd95c5a4155cb223a47815fe1918d0c0ad80a074a56d0e20ea5d969a59a61a41e3897b7ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 303 Beach Road Blue Waters 39 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9212334 18.3814526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang