Successfully reported

Beachfront Thompsons KTL1

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Eline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitsonderlik lekker teenaan die see heerlik. Baie, baie dankie, ons het heerlik vakansie gehou. Die huis was ideaal vir ons gewees. Dit was heerlik ruim. Teen die strand was 'n bonus, veral met die kleinkinders; ons kon speel, stap en swem net wanneer ons wil, en dit was nie ver terug huis toe nie. Wanneer ons gebraai het of net ontspan het op die buite stoep, kon jy steeds die grootheid van die see teen jou beleef. Mary was 'n bonus; altyd 'n skoon huis gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dillon
Beachfront Thompsons KTL1
Thank you, Eline. Thank you for booking with us; it was a pleasure hosting you. Thank you for the great review. Kind regards, RnR

Leona H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Asemrowende uitsig! Om heeltyd die see te hoor is hemels. Die swembad was heerlik vir klonte as ons nie op die strand was nie. Die strand is net 'n paar trappe vêr en die uitsig is asemrowend. Die huis het alles en nog wat wat nodig is. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dillon
Beachfront Thompsons KTL1
Thank you Leona Thank you for booking with us, it was a pleasure hosting you. Thank you for the great review. Kind regards, RnR

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Matshediso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Comfortable. The stay was satisfactory, and Mary made our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 243

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 6 350
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 350
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Ocean Drive, Thompsons Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb8c21c78956993fd5ae09b936adbf295f693b39ab34d8cd7c558cbbd3ebe738a6fb66d81bc208aaece112a3f4a9d9a71280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 350 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 79 Ocean Drive Thompsons Beach 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5201511 31.2276473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang