Beachy Head Hideaway 9
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies sal nie geduld word nie.
Rook en vape binnenshuis is streng verbode. Indien 'n rookreuk binne die woonstel gevind word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word.
Wasgoed moet nie op die voorstoep gehang word nie.
Moet asseblief nie musiek op die stoep speel nie. Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00. 'n Boete sal uitgereik word vir geraassteurnis.
Indien 2 gaste bespreek, sal 1 slaapkamer gebruik word. Indien linne en handdoeke van addisionele slaapkamers gebruik word, sal dit addisionele was-/skoonmaakkoste meebring.
Matriek-rages word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachy Head Drive 85, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang