Successfully reported

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
George Hay 1 (Grondvloer)
Selfsorg.
George Hay 3 (Eerste verdieping)
Selfsorg.
George Hay 4 (Eerste verdieping)
Selfsorg.
George Hay 5 (Tweede verdieping)
Selfsorg.
George Hay 6 (Tweede verdieping)
Selfsorg.
Huisreëls

Reg van toegang voorbehou.
Kaarthouer en ID of paspoort moet teenwoordig wees met inklok.
Die kredietkaart wat gebruik is vir die aanlyn betaling moet teenwoordig wees met inklok.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
.Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Nie meer as 6 gaste word toegelaat nie. Besoekers kan tot 22:00 kuier.
Geen geras, veral na 22:00 nie.
Wees asb. bedagsaam teenoor alle gaste en inwoners.
'n Afskrif van die reëls en regulasies is in elke eenheid beskikbaar en moet te alle tye nagekom word.
Boetes kan geld indien reëls nie nagekom word nie.


Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 795
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 795
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Street, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7776313563f1744994dea8b38451ae0cd04b5b31217fae0827d3c662ba5c33bfd5ff69179765a3d2018120278b27121b8bfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 1 Beach Street George Hay No. 1, Beacon Wharf 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.180074005276 22.152595701441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang