Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Beach Street, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 890R1 701 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende. Dit is aan die kuslyn geleë en binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Akkommodasie word aangebied in 5 eenhede wat elk slaapplek vir 6 gaste bied. Elke eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, sowel as 'n kombuis, sitkamer, braai-area, TV en WiFi.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Die oopplan-eetkamer en -leefarea bied onbelemmerde see-uitsigte. Die leefarea sluit 'n TV met DStv in, en gratis WiFi is regdeur beskikbaar. Die gemeubileerde patio bied sitplek vir 6 gaste, en die braai-area is goed beskut teen die wind. 'n Omsetterstelsel ondersteun die TV, WiFi en ligte tydens kragonderbrekings.
Die woonstel bied 'n toesluitmotorhuis en 1 oop parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Die eiendom is sentraal geleë en is binne maklike bereik van die Punt en die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
C Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Beach Street, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Beach Street, George Hay No. 1, Beacon Wharf, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang