Successfully reported

Beaumont Cottages 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Diensfooi van R645.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gereserveerde sekuriteitsdeposito:
’n Sleutel- en breekskadedeposito word voor of met inklok gehef. Die deposito hang van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel af en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word.
Die deposito word via ’n veilige skakel met ’n kredietkaart betaal. Dit word bloot gereserveer en sal binne 14 dae na die uitklokdatum vrygestel word indien geen eise aangemeld is nie. Daar sal geen wesenlike aftrekking van die rekening wees nie en dus geen krediet nie. Op die bankstaat sal bloot staan dat die bedrag gererveer was en die beskikbare balans sal minder as die wesenlike balans wees. Sodra die reservering vrygestel word sal die beskikbare balans weer ooreenstem met die regte balans. Indien ’n kredietkaart nie beskikbaar is nie, moet die deposito via EFT betaal word en dit moet voor aankoms in die rekening gedeponeer word. ’n Bankbevestigingsbrief sal dan aangevra word om die terugbetaling na die gas se rekening te verwerk.

Indien nie een van die twee opsies hierbo uitgevoer kan word nie, moet ’n terugbetaalbare kontant- of debietkaartbetaling gemaak word voordat gaste kan inklok en daar sal ’n minimumfooi van R150 vir die verwerking van die terugbetaling na die gas se rekening van toepassing wees. Geen kontantterugbetalings word toegelaat nie.

Deposito's sal terugbetaal word binne 14 dae na vertrek indien alles in orde is.

Die doel van die deposito is om enige insidente te dek wat insluit, maar nie beperk is, tot verlore of gebreekte sleutels, skade aan die perseel, gevlekte of baie vuil linne, buitensporige vuil woonstel, geraasklagtes of enige oortreding van die huisreëls nie.

Alle gaste word persoonlik ontmoet om die inklokproses te voltooi, wat per uur vooraf geskeduleer word op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis tussen 14:00 en 18:00. Aangesien verskeie eiendomme bestuur word en die span nie op die perseel gebaseer is nie, is dit dalk nie altyd moontlik om spesifieke voorkeurtye te akkommodeer nie; alle pogings sal egter aangewend word om aan gaste se voorkeure te voldoen. Neem asb. kennis dat vir inklok na 18:00 'n addisionele fooi met aankoms betaalbaar is voordat sleutels oorhandig word.

Die oorspronklike kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak tesame met positiewe identifikasie van die kaarthouer moet met aankoms getoon word.
Geen sleutels sal sonder bogenoemde oorhandig word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 29 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 7 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 7 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 019
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 019
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 019
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Highfield Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eb92d34d2a71632f1e480200d3e8bf5ec4bfdb012e9f162f21f050230bf79aed344d571472818b83d0134cb233f713ee27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 018 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 7 Highfield Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9128074646 18.416414260864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang