Successfully reported

Beautiful Shores

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het die wegbreek geniet en goed gerus. Ons het baie lekker gebly, alhoewel die weer nie baie toegelaat het nie. Dis beslis die beste eenheid in die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Dit was die perfekte wegbreek met netjiese en moderne luukshede. Dit was so lekker, die plekkie is ruim, netjies en modern en sommer baie naby aan die strand. Die swembad is 'n lekkerte na 'n dag op die strand. Dis naby genoeg aan winkels en ander vermaaklikhede. Ons het soos konings gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 084
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 084
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 084
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Maritzburg Road, Shaka's Rock, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b349ffb03c0aec8b5a1548ca4d738f1c5f3b963babe7884783931873208e698a5f51951e2ee32df5a8fac5518f9bedf6a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 083 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Little Maritzburg Road Shaka's Rock 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.509920914182 31.232758216919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang