Bed On Bain
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
            
            
                Kapasiteit: 3 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 86 Bain Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
            Bed On Bain is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wellington. Dit maak die ideale tuisbasis vanwaar gaste die dorp en die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en 'n ekstra matras slegs vir kinders is beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat patio met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Geleë in die Kaapse Wynlande, het gaste maklike toegang tot verskeie wynplase en naburige dorpe soos die Paarl, Franschhoek en Stellenbosch.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sherize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- 86 Bain Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Bed On Bain het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 3 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 86 Bain Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang