Successfully reported

Bedford Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Refentse N
1 nag
5.0
Sep 2025

Stunning. Bedfordview Manor is as you see online, the images are not lying. I just wasn't aware that I needed to check for all my subscriptions to log into upon arrival to view on the TV. But with good wine, YouTube Music and a lovely book, my stay was beyond amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustige, skoon akkommodasie met vriendelike gasvrou. Heerlike, skoon verblyf met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loriaan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Huisie weg van die huis! Pragtig, netjies en vriendelike mense. Huisie weg van die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

It was nice and quiet, almost not knowing you were in a big city. My stay was good. It was clean, in a quiet area, and the service was good. The apartment was just as the pictures depicted. I would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Felt at home, very friendly hostess. Can recommend for a short stay, felt at home, very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drusilla V
1 nag
5.0
Jul 2025

Comfortable and peaceful. Great stay. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Gerieflike plek. Ja, ek het lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

An absolute pleasure, we were comfortable and had all we needed for the stay. Our stay was such a pleasure from our arrival to our departure. We were welcomed on our arrival and had everything we needed for our stay. Our host was always available and helpful with our needs. The space was clean and comfortable, and we will definitely stay there again and highly recommend Bedford Manor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Gemaklike, vriendelike verblyf. Bedford Manor is 'n heerlike gastehuis met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marike S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Gerieflik en kindervriendelik. Ons het lekker geslaap. Carrol, die gasvrou, is super vriendelik en gaaf. Baie oulike plekkie en dit was 'n bonus vir die kinders dat daar 'n swaai was en tuin om bietjie bene te rek na 'n dag op die pad. Ons was mal oor die retro dekor (deels hoekom ons die verblyf gekies het). Die haardroër in die badkamer met 'n lekker spieel was baie gaaf, want ek het toe besef daar is geen spieel in een van die kamers nie. Die ekstra komberse in die winter is altyd welkom en dat mens aan 'n tafeltjie kon eet, was baie gerieflik, iets wat nie in elke gastehuis beskikbaar is nie. Dit is nie 'n klagte nie, maar sal wel noem dat Carrol net kan kyk na die hoeveelheid handdoeke wat sy uitsit. Ons was 4 mense, 2 volwassenes en 2 kinders, maar daar was slegs 2 storthanddoeke en een handdoekie op die rail in die badkamer. 4 handdoeke sal definitief beter wees. Ook was die koffie "pods" masjien 'n lekker luuksheid, maar dit was vol van 'n vorige gas se leë "pods" en ons moes eers kyk hoe om dit leeg te maak voor ons dit kon gebruik. So my voorstel is net om na elke gas net die laaitjie leeg te maak. Laaste voorstel: 'n klein asblikkie en tissues in die slaapkamers sou gerieflik wees, maar dit het geensins afbreek gemaak aan ons verblyf nie. Die enigste ongerief was dat net een van die 4 bedlampies gewerk het. Die ander het wel almal gloeilampe gehad, my vermoede is dat hulle nie ingeprop was nie, en ek kon nie net met my hand agter die kopstukke die muurprop voel nie en het toe opgehou soek. Die kamer se dakligte was voldoende, maar 'n bedlampie vir die kinders as "nightlite" sou gerieflik gewees het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bedford Street, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d3372e2158aec40b32d1dfdc31a4052ddc68763ef3439f1f197aa35398e14fa0ad8e41a91c8d0afac8fb2e24e81409b6d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 10 Bedford Street The Reeds, Centurion 0061 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.903489 28.126355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang