Successfully reported

Beechwood

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Pierre J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gasvry, vriendelik, netjies, skoon, welkomend. Van my aankoms tot my vertrek het ek welkom gevoel. Gary en JL het my albei tuis gemaak, en ek het op die koop toe, 'n heerlike kerrie maaltyd as verwelkoming gekry. Die plek is netjies, skoon en baie gemaklik en ek sal dit aanbeveel aan mense wat 'n stil wegbreek nodig het. Die strand was ook lekker en stil. Ek sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Calming and beautiful surroundings - a relaxing weekend. My husband and I had a very relaxing stay and that was the purpose of our getaway, to re-energise ourselves. Our hosts were very friendly and accommodating. The unit itself was perfect for two people and we also enjoyed the doggie visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvryheid en spontaan, dit was so lekker tyd. Eienaars laat jou tuis voel. Wens ons kon langer bly! Eienaars is wonderlike mense. Ons daar weg as vriende for life.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Beechwood
Baie dankie julle. Lekker paar warm dae hier in Bazley waar ons maar net in die jacuzzi gesit het. Beste wishes vir die nuwe jaar. Groete, Gary en JL

Mfundo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Perfect - uninterrupted - quiet. Our stay was exactly what we needed: space and time to be alone as a family and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Had a great, peaceful weekend. I was very pleased with a warm welcome from Gary and his partner. We had a relaxing weekend and I would highly recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelie E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Heerlik gerus in 'n mooi omgewing. Ons het ons verblyf baie geniet. Die gashere was baie behulpsaam en vriendelik. Lekker voëls gekyk en by die see gestap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

We enjoyed our holiday and rested. We got what we paid for. The building has no windows, only folding glass doors, so it was damp and musty. Not ideal if it's raining as the air quality is poor when the doors are closed. Our only real issue was this, and the place needs some maintenance. Bazley village is quiet and the beach was lovely. Our hosts were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chantell V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Safe, comfortable, clean and well worth the money. I would just like to say to Gary and JL, the owners of Beechwood, thank you for their friendliness and openness towards us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Beechwood
Baie dankie julle, dit was wonderlik om hele almal en Talita hier by Beechwood te hê. Alles van die heel beste vir 2025 van ons af.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gary Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R550
R 550 R 468
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e443881dabb5d3b5ef2b1b6c27a2a18df0c4702c3067b5f5ea7c1a7e5cd991b07d1f3888e5ab76e18ceae38518c5f870e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 30 Lagoon Drive Bazley Beach 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.448228315078 30.654217111982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang