Successfully reported

Beesdam Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elmarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het heerlik gebly. Was tevrede met alles. Vriendelike ontvangs gehad. Alles was mooi, netjies en skoon, en die eenheid met balkon en eie kombuisie het soos 'n huis gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en sal definitief weer daar oornag indien ons in die omgewing is. Vriendelike ontvangs en alles meer as wat mens kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil T
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker sentraal geleë en naby die kampus. Baie lekker tuis gegaan by Beesdam. Dit was ons 3de keer en kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels R
1 nag
5.0
Okt 2025

'n Vinnige oornag op kort kennisgewing. Ek het werk gehad om te doen op die kampus van die NWU, so hierdie was die perfekte opsie vir my vir 'n vinnige oornag. Ek is baie vriendelik ontvang en Lucy het baie moeite gedoen om my tuis te laat voel. Ek sal Beesdam graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfect. Beesdam is the perfect location when visiting friends in Potch. It's very neat and clean, and the rooms are very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag
5.0
Sep 2025

Beste waarde vir geld in Potch! Baie goeie waarde vir geld en uitstekende diens. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Granted. Building manager Frank keeps the key for access to the roof. Aangename slaapplek by die PUK hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjiese en veilige akkommodasie. Ons het heerlik gebly. Die ligging is uitstekend, omdat dit by die hoofingang van die universiteit is. Die bed het heerlik geslaap en die massiewe TV was 'n voordeel met al die sport die naweek. Kon op eie DStv-rekening inteken om sport te kyk, terwyl my man by pa en seun aktiwiteite betrokke was. Bed het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantastic. Comfortable, easy access, absolutely great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Hoffman Street, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang