Successfully reported

Bekkie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Gaste kan nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.
Kinders onder 13 jaar word nie toegelaat nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae ná die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Wees asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb9e7f3d953684969911b5660e8634deedbfe397bf1b673b1e4a5f5c476c60b97bade94bf7352761976d83cf3a75062e3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 950 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 26 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81003 17.88379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang