Bekkie
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R7 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bekkie is 'n moderne en smaakvol versierde selfsorgvakansiehuis wat reg op die strand geleë is, met pragtige uitsigte oor Bekbaai na die Cape Columbine Natuurreservaat en vuurtoring.
Bekkie kan tot 8 gaste akkommodeer en spog met 3 slaapkamers en 'n vierde slaapkamer verbonde aan die huis met 'n aparte ingang, waarvan 3 en suite-badkamers asook 'n ekstra badkamer en gastetoilet het. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is modern met 'n elektriese oond, gasstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 3 aparte leefruimtes, 2 buite- en 1 binnebraai asook 2 Morso-kaggels binne. Die huis sluit ook 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1908
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 26 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Bekkie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang