Successfully reported
+23

Bela Valley Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Robbertson Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bela Valley Guest House is in Bela-Bela geleë, binne maklike bereik van die Warmbaths Forever Resort. Met sy sentrale ligging naby die middedorp, kan gaste maklike toegang tot plaaslike geriewe en besienswaardighede vanaf die gastehuis geniet.

Die gastehuis bied 'n reeks lugversorgde kamers met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens asook 'n enkelslaapbank en matras om kinders te akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of stort. Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.

Vir diegene wat verkies om hul eie maaltye voor te berei, bied die gastehuis 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf insluit. Die lugversorgde eetsaal bied 'n lieflike omgewing waar gaste maaltye kan geniet. 'n Braai-area is ook beskikbaar.

Die gastehuis is in 'n beurtkrag-vrysone geleë, wat 'n ononderbroke kragtoevoer vir gaste se gerief verseker. Boonop is 'n bystand kragopwekker beskikbaar in geval van enige noodgevalle.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bela Valley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 33 Robbertson Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bela Valley Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Robbertson Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27129393f32525c96c87238d23fdce648359cbed3095031256c3a05addaf412e0ad2dea363cb7e67749bcf2ab5428a88e43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 33 Robbertson Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -24.8809333 28.288451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang