Successfully reported

Bella's B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elizma C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Pragtige plek! Brian is 'n wonderlike gasheer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Bella's B&B
Dankie vir die awesome review.

Jan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome! Sal rerig aanbeveel. Uitstekend. Die beste ooit. Die vriendelikheid en gasvryheid het alle verwagtinge oortref. Brian en sy staf is rerig onoortreflik. Ontbyt was uit die boeke. Heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Ek het baie lekker gebly. Goeie diens en lekker ontbyt! Goeie badkamer fasiliteite en oor die algemeen 'n lekker blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Bella's B&B
Dankie Wessel. We look forward to hosting you again. Kind regards, Brian

Kate V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Skoon, veilig en beste gashere ooit. Beste plekkie ooit. Beste gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henson F
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Bella's B&B
Thanks Henson. Always good to see you.

Marga S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Pragtige woonstel, prakties ingerig en gerieflik. Uitstekende ontbyt. Ons het heerlik gebly in die woonstel/cottage. Dit is baie mooi ingerig en gerieflik, en sentraal geleë. Die ontbyt was besonder lekker en baie mooi voorgesit. Shane en Brian het moeite gedoen om ons tegemoet te kom (ons wou effens vroeër inklok) en om alles vir ons gemaklik te maak. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Bella's B&B
Thank you for your lovely review, Marga. It was a pleasure to host you both. Kind regards, Brian.

Anna-marie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Very comfortable stay. Very friendly service and the breakfast was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda Hartzer H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aanbeveel. Smaakvol gemeubileer, pragtige skilderye. Als wat jy nodig het. Ontbyt is keurig voorgesit. Heerlik. Generator aangesig tydens beurtkrag wat 'n pluspunt was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon, gerieflik, met wonderlike etes. Netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Ek het aandetes vooruit geboek en betaal, wat uitstekend gewerk het. Sal die verblyf definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Bella's B&B
Thank you for the lovely review, Annelie. We hope to see you again soon. Brian

Nomsa M
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Clean, stylish, and safe with amazing hosts and a lovely prepared breakfast. I had an amazing stay at this B&B! The place was exceptionally clean, neat, and safe, immediately making me feel at ease. Brian and Shane were incredibly warm and accommodating hosts, making the experience even more memorable. The breakfast was an absolute treat, clearly made with love and attention to detail. The stylish décor of the B&B added an extra touch of charm. I highly recommend this gem to anyone looking for a perfect getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Bella's B&B
Thank you for your awesome review. We loved hosting you and hope to see you soon again. Brian and Shane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 181 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e85d855de1522e77b1a90386d79c8cbb91dd4c6d197621c2d03ed817e283341d94fc4c139342267bd26163e3a52e7e55802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 181 Kommissie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -27.763524 30.790206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang