Successfully reported

Belle Vallee Vineyards & Venue

Gastehuis
BV Gastekamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en vars linne word voorsien vir gemak. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, stort en 'n bad wat skilderagtige uitsigte oor die berge bied. 'n Klein kombuisie vorm deel van die eenheid en is toegerus met 'n Mini Weber, lugbraaier, induksieplaat, ketel, breekware en eetgerei. Vir vermaak beskik die eenheid oor 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV, WiFi en 'n stereo. Gaste is welkom om gebruik te maak van die patio-area met buitemeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belle Vallee Vineyards & Venue, R44, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8569c08cfd6ce094f942cb6bb09725a7a6df530ae21225789c8caddb3e7cb43598a21118398c023f5bd1f9a4c856139602e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) Belle Vallee Vineyards & Venue R44 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.595889897445 18.974325804322
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang