Belle Vue
Beskrywing
Belle Vue 2 bied verblyf aan vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met ’n koningingrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die ander twee kamers het elk ’n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met ’n stort, bad, wasbak en toilet. Die sitkamer is toegerus met ’n TV met DStv en WiFi. Die eetarea sluit ’n tafel met ses stoele in – perfek vir gesinsmaaltye. Daar is ook ’n sonkamer met ’n ingeboude braai, ideaal om te ontspan en saam te kuier. Die waskamer is goed toegerus met ’n skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien en strykplank. Die kombuis is ruim en volledig toegerus met al die nodige toebehore. ’n Omskakelaar is beskikbaar in geval van ’n kragonderbreking om sekere toestelle en ligte aan die gang te hou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet hul eie bad- en strand-/swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Belle Vue 1 bied verblyf aan vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n ekstra gastetoilet en 'n krip beskikbaar. Daar is ook n dubbelslaapbank beskikbaar vir 2 gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, ingeboude gasstoof, sowel as eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en is toegerus met 'n TV, DStv en WiFi. 'n Weber-ketelbraai word voorsien, en daar is parkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar. 'n Omskakelaar verseker dat die ligte en TV tydens beurtkrag aan bly.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet hul eie bad- en strand-/swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Kaaimans Avenue, Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang