Successfully reported
+23

Belle Vue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Kaaimans Avenue, Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Belle Vue Selfsorg bied gemaklike, ruim en netjiese selfsorg-eenhede met privaat ingange, geleë in die rustige area van Fraaiuitsig. Die eenhede is binne loopafstand, slegs 290 m van die see af waar 'n veilige getypoel wag. Belle Vue is ook gerieflik geleë, net 9 m van die Fraaiuitsig Winkelsentrum af en 2 km van Klein Brak-strand af.

Belle Vue 1 bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Bykomende gastetoilet is beskikbaar, sowel as 'n kampeerbedjie vir babas. Twee verdere gaste kan op 'n dubbelslaapbank in die sitkamer geakkommodeer word. Geriewe sluit in 'n wasmasjien, goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, DStv en WiFi.

Belle Vue 2 is 'n volledig toegeruste vakansiehuis wat slaapplek vir tot 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. 'n Aparte gedeelde badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. 'n Eetarea en waskamer is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Die sitkamer is toegerus met volledige DStv en WiFi vir vermaak. Bykomende geriewe sluit in 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien, gasstoof, mikrogolfoond en 'n knus binnebraaiplek vir ontspanning.

Kom geniet 'n rustige, ontspannende vakansie by Belle Vue.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anlerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 23 Kaaimans Avenue, Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Vue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Kaaimans Avenue, Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c3f1b54e852c4e5ae25666176cc672df7262b2330456304f1a718fbfea3120a6d38b92c3bde804361ebd60b0a2e765898d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 23 Kaaimans Avenue Fraaiuitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.0777779 22.1587865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang