Successfully reported
+45

Belle-Vue Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Tureluur Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belle-Vue Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n helder tuinkothuis in ’n veilige area met valhekke in die rustige voorstad Randpark Ridge. Hierdie kothuis is op ’n erf waar die eienaars woon.

Dié ruim kothuis beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en 'n stort. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het ’n slim-TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die kothuis het ’n privaat ingang en ’n toesluitmotorhuis vir ’n klein voertuig. 'n Weber-braai is ook beskikbaar.

Die ligging bied toegang tot Randridge Mall, Wilgeheuwel Hospitaal en die M5-hoofweg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Liezel S
Saam met lewensmaat
5.0
A perfectly thought-out getaway cottage. We had a truly lovely stay! The cottage had absolutely everything we could have asked for — an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Carla V
Saam met lewensmaat
5.0
Smaakvolle, goed ingerigte en baie skoon cottage met die aangenaamste ontvangs. Belle-Vue Cottage het al ons verwagtinge oorskry - alles was so keurig...
Sien meer
Sep 2025
Angela K
Saam met lewensmaat
5.0
An oasis of calm in a busy city. So grateful to have found this cottage. It was spotless and a lot bigger than expected; the photos don...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Carl P
5.0
Value for money. I had a lovely stay at the cottage. It is spacious, clean, and neat. The owners are friendly and make you feel at home...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lisl B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, ruim, uitstekende diens. Beslis aan te beveel. Baie lekker gebly. Die kothuis is baie gerieflik en ruim, pragtige tuin, daar is 'n koffiemasj...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Tureluur Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink Belle-Vue Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Tureluur Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf46e4de0fee5a1fa609f9d764ccc73b2a046cae546f4959b104cbcbac4d3e958a726a579e1309adad07469d1915120301ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 24 Tureluur Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.104627 27.943958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang