Successfully reported
+37

Bells and Whistles

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Two Rivers Drive, Dorchester Heights, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bells and Whistles is in Dorchester Heights, 'n stil woonbuurt in Oos-Londen. Dit is net 25 minute vanaf die Oos-Londen Lughawe en is naby 'n winkelsentrum en 'n paar plaaslike restaurante.

Verblyf is beskikbaar in die Bells and Whistles-eenheid en Kamer 11 wat slaapplek aan 4 gaste bied. Bells and Whistles het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer, asook lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die eenheid. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, TV en DStv in en gaste kan buite die eenheid braai.

Kamer 11 het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n stort in die en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV en DStv, asook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware.

Gaste kan in die omgewing fietsry, bergfietsry, swem, hengel en tennis-speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erika V
5.0
Asemrowende uitsig. Die verblyf wat ek geneem het, was vir 'n langer verblyf - en ek sal reken mens sal lekker daar kan bly. Heerlike groot TV in die ...
Sien meer
Mrt 2025
Norman D
Besigheidsreis
5.0
The BnB is perfect. You cannot go wrong. I have made this BnB my favourite and only stayover when I'm in East London.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Warren S
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, would highly recommend! What a wonderful getaway! The place was easy to find, very clean and cosy, with a great view of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Johann P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Rerig besonder aangenaam. Ons gaan beslis weer van Bells & Whistles gebruikmaak.
Aug 2024
Richard B
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great stay. Everything in its place. Not very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 33 Two Rivers Drive, Dorchester Heights, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bells and Whistles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Two Rivers Drive, Dorchester Heights, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94b2ffa77c85990466a56b55d3da94fe57520a81eb305c749601a8845e001ca50a3c41a331f49e350a1ff0aba7f64b41c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 33 Two Rivers Drive Dorchester Heights 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.950919 27.898285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang