Successfully reported
+85

Benri B&B and Self-catering

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Oceanway, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Benri B&B and Self-catering is 'n vierster-instansie geleë op Oceanwayweg, Gonubie in die Oos-Kaap, wat langs die kus loop. Dit is hier waar vissermanne, joggies en wandelaars kan ontspan weg van die stad se gewoel.

Die 3-vlak gastehuis bestaan uit 1 selfsorgwoonstel wat 'n trotse plek op die boonste vlak en ook grondvlak neem. Benri het ook 4 B&B-kamers wat op die tweede verdieping geleë is en die kamers het balkonne met see-uitsigte. Die selfsorg-dakwoonstel met 2 slaapkamers het 'n asemrowende 270º see-uitsig en is op die boonste verdieping geleë. Die grondvloer-eenheid het 'n oopplan-uitleg met geen see-uitsig nie.

Benri bied veilige parkeerplek van die straat af. Vanaf die eetkamer op die tweede verdieping langs die ontvangs kan gaste ontspan en dit geniet om die dolfyne en walvisse gedurende die seisoenale maande te kyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Benson A
Gesin met tieners
5.0
Awesome. It's an incredible stay. I enjoyed everything about the place and I highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Rudolph V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en vriendelike ontvangs. Ons sal Benri B&B enige tyd aanbeveel. Sien sterre.
Apr 2025
Mariska M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon met die mooiste uitsig. Rustig. Mooiste uitsig.
Apr 2025
Gerhard F
Gesin met tieners
5.0
Stunning view, super friendly and helpful staff, recommend it highly. We had a lovely stay, the staff was very friendly and helpful and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lara V
Besigheidsreis
5.0
Perfect spot for business or holiday stay. Met by the very friendly and accommodating host. My room had a beautiful view, clean and com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 77 Oceanway, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Benri B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Oceanway, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd45a86973a27291563d86b32749e121b7194809cbb57252a9de9f1cf4f99855a1a035e0cdc896ae24420dd96e5dd826dfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 77 Oceanway Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.950685296959 28.015201091766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang